Teken Aan Vir Ons Nuusbrief

Wees eerstse om te weet van al ons nuwe vrystellings, ekslusiewe inhoudeen Kompetisies.

Drukname

Artikels & uittrekselsSien meer >

Jagspinnekop

Jagspinnekop is ’n onheilspellende spanningsverhaal vir die moderne era wat diep onder jou vel in gaan kruip.
Lees meer

Karoo-koors

Dariyah moet terugkeer na haar erfplaas in die Noordkaap, want sy het geen ander heenkome nie. Alles het egter op die plaas verander. Lees meer

My hart klop so

In My hart klop so vertel sy meer oor hierdie kwesbare oomblikke wat haar gebreek, genees en nader aan God gebring het. Lees meer

Skrywer Van Die Week

Hans du Plessis

Hans se skeppende werk sluit ses digbundels, drie jeugromans en vier romans in. Verder publiseer hy ook vele gedigte, rubrieke en kortverhale. Ses dramas en musiekspele uit sy pen word by verskillende kunstefeeste opgevoer. Sy veertiende, Karos orie dyne, verskyn binnekort. Hy verwerf onder andere die C.R, Swart-prys vir tienertoneel, die ATKV-kinderboekprys, ’n erepenning van die SA Akademie en die CBSA-prys vir godsdienstige werk vir die digbundel, Innie skylte vannie Jirre, waarvan daar nou reeds meer as 65 000 eksemplare verkoop is. Hans du Plessis is getroud met Magdaleen Potgieter en hulle het vier getroude seuns en sewe kleinkinders.

Manuskripvoorleggings

LAPA Uitgewers aanvaar manuskripvoorleggings vir keuring en moontlike publikasie in die onderstaande afdelings. Kies asb. die gepaste afdeling vir die betrokke druknaam se vereistes en kontakbesonderhede:

    • KINDERS, JEUG EN JONGVOLWASSE FIKSIE
    • VOLWASSE FIKSIE
    • ROMANZA
    • INSPIRASIE EN CHRISTELIK
    • NIEFIKSIE
    • KOOKBOEKE
    • HANDWERKBOEKE