Marilé Cloete woon in die Paarl en het betreklik laat in haar lewe begin skryf. Nou maak sy die leë nes met haar stories vol. Dit gee vir haar nuwe energie, ’n heerlike uitdaging en baie vervulling.
Adele is op vakansie om van haar eks te vergeet, nie ’n plaasvervanger vir hom te kry nie. Maar een kyk in Lance se broeiende blou oë en haar hart vat vlam.
Adele is on vacation to forget about her ex, not to find a replacement for him. But one look into Lance’s brooding blue eyes and her heart ignites.