Genoeg vir my (EBOEK)

R81,00
Genoeg vir my (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799394672
Format: EPUB
Publish date: 2019-06-01
Links
Van Kroasië na Kaapstad! Alexandria Muller is ’n tandarts én ’n skrywer; opsoek na haar eie liefdesverhaal in asemrowende Kroasië. Hier ontmoet sy die sjarmante mede-tandarts, Christiaan Beukes, in ‘n kafee en hulle is onmiddellik aangetrokke tot mekaar. Dit is in die prentjiemooi Dubrovnik waar hul liefdesverhaal begin. Christiaan is ongetwyfeld aangetrokke tot Alex, maar haar geslepe eks, Basjan, is ook! Hulle knyp hier en daar alleentyd af met die Kroatiese see as agtergrond en albei besef hoe vinnig die liefde kan blom met die natuurskoon en passie as aanhitser. Maar hoe maak hulle as hulle uiteindelik moet terugkeer na realiteit? Om dinge verder te kompliseer het Christiaan se pa Alzheimer’s, en wanneer Christiaan Kroasië verlaat weet Alex daar is ‘n kans dat sy hom nooit weer gaan sien nie …
Meer inligting
Publish Date 01 Jun. 2019
Format EPUB
Skrywer Marilé Cloete
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Marilé Cloete