Reenboogrant Maats: Omnibus 1 (EBOEK)

R229,50
Reenboogrant Maats: Omnibus 1 (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799388855
Format: EPUB
Publish date: 2018-02-01
Links
Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n dief wat straatnommers steel, tot ’n droomrol in ’n balletkonsert. Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit dié gewilde reeks: Skelmstreke en kattekwaad Alleen tuis Die balletkonsert
Meer inligting
Publish Date 01 Feb. 2018
Format EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer Maritha Snyman
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Maritha Snyman