RR Maats3: Die balletkonsert (EPUB)

R68,00
Reënboogrant Maats 3: Die balletkonsert (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799356069
Format: EPUB
Publish date: 2012-01-18
Links
Shani oefen kliphard vir die balletkonsert wat voorlê. Die wenner kry die kans om die rol van Klara in Die Neutekraker saam met die Russiese ballet-geselskap te dans. Sy kan nie wag om met haar nuwe rok op die verhoog te dans nie. Maar ’n onverwagse reënbui dreig om Shani se balletdrome in die wiele te ry. En dan voer Rachelle en Japie ook slinkse planne in die mou…
Meer inligting
Publish Date 18 Jan. 2012
Format EPUB
Skrywer Maritha Snyman
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Maritha Snyman