Professor Fungus omnibus 3

R250,00
Professor Fungus omnibus 3
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776353286
Format: Sagteband
Publish date: 2022-03-01
Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer die De Vries-tweeling om hulle bose plannetjies uit te voer, help om Jenny te genees wanneer sy per ongeluk 'n formule drink wat haar pers maak en veroorsaak dat sy 'n stert groei, veg teen 'n onsigbare vyand, vang al die klone van Professor Fungus se konyn, … en lyk dadelik jonger met die nuwe plooiroom wat Professor Fungus vervaardig het! Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek - insluitend 'n splinternuwe storie! 1. Professor Fungus en die sneeumasjien 2. Professor Fungus en die monsterformule 3. Professor Fungus en die onsigbare skurk 4. Professor Fungus en die gekloonde konyn 5. Professor Fungus en die nare newe-effek - eksklusief uitgegee in hierdie omnibus.


Lees die uittreksel
Meer inligting
Publish Date 01 Mrt. 2022
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs