Max die masjien (EBOEK)

R153,00
Max die masjien (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799390438
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2018-05-01
Links
Wat sal jy doen as jy ’n week lank ’n rofstoeier as jou persoonlike lyfwag kan hê? Die skoolboelie ’n les lees? ’n Paar lesse neem sodat jy jou tweelingbroers op hul plek kan sit? Kom klim in die kryt saam met Max die rofstoeier vir ’n WILDE, WOESTE skaterlag-avontuur uit die pen van Jaco Jacobs!
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Mei 2018
Formaat EPUB
Skrywer Jaco Jacobs
Taal Afrikaans
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs