My ouma is ’n filmster (EBOEK)

R145,00
My ouma is ’n filmster (EBOEK) geskryf deur Jaco Jacobs
In voorraad
ISBN
9780799374100
Format: EPUB
Publish date: 2014-11-03
Links
Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan ’n rol in ’n splinternuwe fliek los. Maar ’n filmstel kan soms ’n gevaarlike plek wees ... Sal Rikus uit die kloue van ’n gevaarlike skurk kan ontsnap – en Ouma se loopbaan as rolprentster red?
Meer inligting
Publish Date 03 Nov. 2014
Format EPUB
Skrywer Jaco Jacobs
Taal Afrikaans
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs