Prinses Pampoenpit

R150,00
Prinses Pampoenpit
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799395808
Format: Sagteband
Publish date: 2019-11-01
Pampoenpit het 'n geheim … Sy hou glad nie van haar hare nie! Haar wilde, woeste krulle weier om getem te word. Sy kry dit ook nie weggesteek nie. Hoekom kan haar hare nie net soos die ander kinders s'n lyk nie? Maar op 'n dag ontdek sy dat jou verskille iets is waarop jy trots kan wees … 'n Treffende verhaal oor hoe om dit wat jou spesiaal maak, te vind. Die boek skakel in by debatte rondom die dra van hare op 'n natuurlike manier. Die verteenwoordiging van meisies in boeke is baie belangrik, en hierdie boek het 'n meisie as hoofkarakter.

Meer inligting
Publish Date 01 Nov. 2019
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Bianca Flanders
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Bianca Flanders