Pampoenpit se groen gevoel (EBOEK)

R128,00
Pampoenpit se groen gevoel (EBOEK) geskryf deur Bianca Flanders
In voorraad
ISBN
9781776350254
Format: EPUB
Publish date: 2021-10-01
Links
Hierdie storie vertel hoe ’n mens jou omgee moet vind wanneer jy ’n groen gevoel van jaloesie kry ... “Pampoenpit voel aaklig. Haar skooldag was so goor. Megan het ’n prys gewen. Pampoenpit het verloor. Haar kwaad begin te rammel. Dit SIS en GROM en HAP. Dit word ’n groot groen monster wat dreig om te ontsnap. Die kwaad stoot in haar keel op en haar gesig word rooi, haar lip begin te bewe en haar neus trek op ’n plooi. Maar Pampoenpit dink aan gister. Sy onthou Ouma se raad. Operasie Soek-jou-omgee begin nou op die daad!”
Meer inligting
Publish Date 01 Okt. 2021
Format EPUB
Skrywer Bianca Flanders
Taal Afrikaans
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Bianca Flanders