Pampoenpit se groen gevoel

R150,00
Pampoenpit se groen gevoel
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776350247
Format: Sagteband
Publish date: 2021-01-10
Hierdie storie vertel hoe 'n mens jou omgee moet vind wanneer jy 'n groen
gevoel van jaloesie kry ...
“Pampoenpit voel aaklig.
Haar skooldag was so goor.
Megan het 'n prys gewen.
Pampoenpit het verloor.
Die kwaad stoot in haar keel op
en haar gesig word rooi,
haar lip begin te bewe
en haar neus trek op 'n plooi.
Haar kwaad begin te rammel.
Dit SIS en GROM en HAP.
Dit word 'n groot groen monster
wat dreig om te ontsnap.
Maar Pampoenpit dink aan gister.
Sy onthou Ouma se raad.
Operasie Soek-jou-omgee
begin nou op die daad!”

Lees die uittreksel
Meer inligting
Publish Date 10 Jan. 2021
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Bianca Flanders
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Bianca Flanders