Liefde laat jou Rice Krispies anders proe 20 Jaar UItgawe

R180,00
Liefde laat jou Rice Krispies anders proe 20 Jaar UItgawe
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776352937
Format: Sagteband
Publish date: 2022-01-03
Marzanne Odendal is 'n uitgesproke tiener wat daarvan droom om eendag 'n beroemde joernalis te word. Ouens is min of meer laaste op haar lysie van dinge waarin sy belang stel – sy gaan eendag rondom die wêreld reis op soek na opwinding en avontuur, sonder 'n jaloerse kêrel of 'n man en kinders wat haar by die huis hou. Maar haar beste vriendin, Nadia, is 'n kenner as dit kom by verlief wees. Sy glo as jy eers jou hart op 'n ou verloor het, is níks meer dieselfde nie – jou kleinboetie kry dit skielik nie meer reg om jou te irriteer nie, jy kry sommer lus en gee jou mees gehate onderwyser 'n drukkie en selfs jou Rice Krispies proe anders … 


Lees die uittreksel
Meer inligting
Publish Date 03 Jan. 2022
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Tania Brink
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Tania Brink