Wian Verwey het 'n crush op my (EBOEK)

R153,00
Wian Verwey het 'n crush op my (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799370447
Format: EPUB
Publish date: 2014-10-01
Links
Wian Verwey het ’n crush op my. En ek is nie seker hoe ek daaroor voel nie. Emma is nie gewoond daaraan dat ouens sommer uit die bloute op haar verlief raak nie. Daarom betrap Wian Verwey haar heeltemal onkant. Hy gee vir haar ’n hele ruiker liefdesgedigte present, stuur vir haar bood-skappe op papiervliegtuigies sodat die hele skool dit kan sien en verras haar met ’n kussingsloop vol malvalekkers. Romanties? Miskien. Maar Emma is nie so seker of sy van al die oordadige aandag hou nie. Veral nie noudat daar ’n aantreklike blondekop-rocker op die horison wag nie... ’n Splinternuwe romantiese tienerverhaal uit die pen van die topverkoperskrywer van boeke soos Liefde laat jou Rice Krispies anders proe en Ouens is nie pizzas nie.
Meer inligting
Publish Date 01 Okt. 2014
Format EPUB
Skrywer Tania Brink
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Tania Brink