Onkant (EBOEK)

R119,00
Onkant (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799359091
Format: E-boek
Publish date: 2012-09-25
Links
Kayla is moeg vir al die praatjies by die skool. Dit voel al asof dit op haar voorkop geskryf staan: Pa het werk verloor. Finansiële probleme. Moes huis verhuur. Woon nou in woonstel bokant die Spar. En dan is daar die ding met Coach. Haar hokkieafrigter maak haar deesdae ongemaklik, met die manier hoe hy na haar kyk en die dinge wat hy sê. Maar sê nou niemand glo haar as sy vertel wat aan die gang is nie? Boonop lyk dit of Emile, sexy, gewilde Emile wat haar altyd so goed laat voel het, skielik al hoe meer afsydig teenoor haar is. Wat op aarde doen ’n mens as dit voel of jy hele lewe besig is om uit te rafel?
Meer inligting
Publish Date 25 Sep. 2012
Format E-boek
Taal Afrikaans
Skrywer Nerine Ahlers
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Nerine Ahlers