Leisels na liefde (EBOEK)

R81,00
Leisels na liefde (RomanzaLiefde)
In voorraad
ISBN
9780799388268
Format: EPUB
Publish date: 2018-11-01
Links
Olivia is ’n Jordaan en Markus is ’n Verhoef. Die vete tussen hul families laat die Montagues en Capulets soos vriende lyk. Maar wanneer hy haar sien, struikel sy hart en ruk iets soos liefde in sy binneste.
Meer inligting
Publish Date 01 Nov. 2018
Format EPUB
Skrywer Cecilia Steyn
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Cecilia Steyn