Lea lief apies: Grypdiewe en gevaar (EBOEK)

R93,50
Lea lief apies: Grypdiewe en gevaar (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780639600802
Format: EPUB
Publish date: 2020-01-07
Links
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea en haar klasmaats is op pad na ’n primaatskuiling toe om vir ’n paar dae as vrywilligers te werk. Sy kan nie wag nie, maar ’n paar van die seuns het heeltamal die verkeerde idee en dink sowaar die apies is troeteldiere! Boonop dwing Suna en Mpho vir Lea, Hazel en Nikita om al hulle werk ook te doen en hulle moet ’n kamer deel. Glad nie pret nie. Dan begin alles skeefloop: iemand het ’n paar van die apies gesteel! En net toe Lea uitpluis wat met hulle gebeur het begin die bos brand ...
Meer inligting
Publish Date 07 Jan. 2020
Format EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer Cecilia Steyn
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Cecilia Steyn