Zackie Mostert en die meisie-moles (EBOEK)

R115,00
Zackie Mostert en die meisie-moles (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799366563
Format: EPUB
Publish date: 2014-09-01
Links
Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends ... ’n Lentedans? JIG! Zackie en Vincent het BAIE beter dinge om te doen. Wie wil nou die hele aand lank na SIMPEL musiek luister en met SIMPEL meisies dans? Maar dan bak iemand ’n NARE poets op Zackie ... en die hele skool se meisies is WOEDEND vir hom! Hierdie is die negende titel in die baie gewilde Zackie Mostert-reeks, wat tans weeksaande op RSG voorgelees word. Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel, kulkunsies doen of ’n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom – waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, en sy hond, Frankenstein.
Meer inligting
Publish Date 01 Sep. 2014
Format EPUB
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs