Wanneer jy sing (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779876669
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2026-08-01
Links
Isobel Raadt se suiwer stem laat mense stom. Ná ’n traumatiese gebeurtenis en ’n onverwagte swangerskap, kies sy nie bitterheid nie, maar liefde en hoop – selfs al moet sy haar baba weggee sodat dié ’n beter lewe sal hê. Dis Isobel se stem wat die musiekvervaardiger Markus Meyer eerste bekoor, maar haar situasie verwar hom. Terwyl hy sukkel om sin te maak van pyn en geloof, is dit juis Isobel se stil deursettingsvermoë wat hom leer dat God steeds goed is.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Aug. 2026
Formaat EPUB
Skrywer Louise van der Merwe
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Louise van der Merwe