Toe gebeur Vegas (EBOEK)

R95,00
In voorraad
ISBN
9781779875228
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2024-06-01
Links
Predikantsdogter Vanessa word een oggend in Las Vegas wakker met die skokbesef: Sy het by haar verloofde se beste vriend geslaap én met hom getrou! Nie sy of Luhan kan enigiets hiervan onthou nie en tog voel sy skielik heeltemal anders oor hom. Nou kom hulle albei voor ’n baie moeilike lewenskeuse te staan: Was hul nag saam ’n enorme fout wat dreig om hul netjiese lewens te ontspoor of was dit juis die begin van ’n gelukkige lewe saam?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jun. 2024
Formaat EPUB
Skrywer René van Zyl
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur René van Zyl