Sanri Steyn 8: Die rustelose mummie (EBOEK)

R128,00
Sanri Steyn 8: Die rustelose mummie (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799391305
Format: EPUB
Publish date: 2013-09-13
Links
Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sanri hou nie juis van grillerige goed soos mummies nie. Maar sy is nogtans opgewonde toe sy hoor ’n rondreisende uitstalling met artefakte uit antieke Egipte gaan Raaiselfontein se museum besoek. Uiteindelik gebeur daar iets waaroor sy in haar koerant kan skryf!
Meer inligting
Publish Date 13 Sep. 2013
Format EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer Theresa van Baalen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Theresa van Baalen