Karla Krullebol

R190,00
Karla Krullebol
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799346770
Format: Sagteband
Publish date: 2010-06-01
Karla Kriel met haar krullebol, hou glad nie van hare was nie. Sy kam nie graag haar haarbos nie en maak dit ook nooit vas nie. Karla se ma is moeg gepraat. Daarom besluit sy Karla hoef nooit weer haar hare te was of te kam nie. Karla is natuurlik baie in haar noppies! Maar dan gebeur iets vreesliks – ’n vreemde, klein pienk mannetjie besluit Karla se vuil, deurmekaar hare is die perfekte plek om ’n heerlike partytjie te hou ... ’n Lekker lawwe, uitbundige rymverhaal wat kleuters se tone sal laat omkrul van lekkerkry!
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jun. 2010
Formaat Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Theresa van Baalen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Theresa van Baalen