Reënboogrant Maats 7: Die ontvoering (EBOEK)

R68,00
Reënboogrant Maats 7: Die ontvoering (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799356083
Format: EPUB
Publish date: 2012-01-18
Links
Al wat ’n Reënboogranter is, praat oor die nuwe gym. Dis ’n groot glaskonstruksie met pers mure en ’n pienk dak en dit lyk so cool dat almal wil aansluit. Maar dit moet eers wag, want Shani se partytjie lê voor. Sy wéét sommer dit gaan almal se asem wegslaan. Dit gaan ’n wow wees soos wat min partytjies nog was! Maar dan gebeur daar ’n verskriklike ding wat die hele Reënboogrant skud …
Meer inligting
Publish Date 18 Jan. 2012
Format EPUB
Skrywer Maritha Snyman, Lorraine Hattingh
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Maritha Snyman, Lorraine Hattingh