Perfek vir my (EBOEK)

R81,00
Perfek vir my (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799392036
Format: EPUB
Publish date: 2019-01-01
Links
Cassandra gaan toer teen haar beterwete saam met Essie en Henk en die onuitstaanbare Francois deur die Karoo. Toe sy hoor haar sus en swaer wil haar en die onmoontlik aantreklike Francois afpaar, sien sy rooi. Sy soek immers nie ’n man nie. Maar Francois, wat haar rustige ekwilibrium kort voor lank opfoeter, gee buitengewoon baie om vir sy ou hond, Lea, en begin so om die ys rondom Cassie se hart te smelt. Van ’n verhouding en verdere kontak is daar hoegenaamd geen sprake nie. Maar Lea se opvolgbesoek lê voor ... Die ding is net, sal Cassie kans sien om ietwat oneties in haar eie spreekkamer op te tree?
Meer inligting
Publish Date 01 Jan. 2019
Format EPUB
Skrywer Marilé Cloete
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Marilé Cloete