Onwaarskynlike minnaar (EBOEK)

R81,00
Onwaarskynlike minnaar (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799368758
Format: EPUB
Publish date: 2014-04-01
Links
Hy is ontoeganklik met granietmondhoeke en ’n hele poolstreek in sy oë Vyf jaar gelede is Henk Beaumann weg, kwaad vir haar. En nou is hy terug met ’n beeldskone verloofde ... en die vreemdste troureëlings waarvan Bianca nog gehoor het. Al die jare was hy haar ouboet, haar ouers se grootmakkind in wie se warmte sy haar kon koester, veilig kon voel. Maar hierdie Henk is ’n vreemdeling, daar’s staal in sy oë. Bianca Malan se besluit dat hy haar nie weer gaan ontwrig nie, is vergeefs. Hy krap haar om, soos geen ander man voor hom kon regkry nie.
Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2014
Format EPUB
Skrywer Dirna Ackermann
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Dirna Ackermann