Ongewenste buurman (EPDF)

R81,00
Ongewenste buurman (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799348422
Format: PDF
Publish date: 2011-03-01
Links
Kean McFadden is nie net die grootbaas van multimiljoenkorporasies nie, hy’s ook die grootbaas van Johandi se hart. Die alleenheerser. Haar eerste liefde. Haar énigste liefde Net, nes haar pa en Jan Venter, het Kean gesê sy sal nie man kry nie. Destyds, toe sy ’n tiener met babavet was. Later, toe sy by haar pa oorneem. En sy glo hulle steeds. Tinktinkieklein wil sy die beste boukontrakteur word. Sy hét mos dagha in haar are, boustof in haar hare … En onbewus van haar bekoring vir Kean, bou sy vir hom ’n praghuis, breek sy sy skanse bietjies-bietjies af. Hý weet sy’s volbloedvrou. Beeldskoon. Maar sý glo dit nie.
Meer inligting
Publish Date 01 Mrt. 2011
Format PDF
Skrywer Dirna Ackermann
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Dirna Ackermann