Onder seespie‰l (EPUB)

R217,00
Onder seespieël (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799353891
Format: EPUB
Publish date: 2014-04-01
Links
Onder seespieël: twee van Chanette Paul se gewildste romanses in een bundel. Maalstroom van ekstase Wanneer doktor Nina Steyn uitvind haar verloofde is ontrou, vlug sy vir ’n naweek Sodwana toe vir ’n skubaduikkursus. Waar Neil Brendan haar instrukteur is en alles is wat sy nie in ? man wil hê nie, maar tog maak hy ongekende gevoelens in haar wakker. Leerskool van liefde Saskia gaan skubaduik in Mosambiek om weg te kom van haar egskeiding en beland weer onbepland saam met Steph daar. Sy het geen verweer teen hom nie, maar wat van Vera en Vernon? Die keuse tussen plig en liefde is nooit maklik nie ...
Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2014
Format EPUB
Skrywer Chanette Paul
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Chanette Paul