Om Isla op te pas

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779870919
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2025-09-01
Wanneer twee harte mekaar vind... Isla Vosloo se lewe word bedreig ná sy haar nuwe baas aangekla het van teistering. Toe hy haar dreig en begin agtervolg, moet sy teen haar wense haar vriendin se broer, Janco Watermeyer, toelaat om by haar in te trek tot haar woonstel beveilig is. Janco is ’n IT-spesialis by ’n sekuriteitsfirma en ’n hartebreker wat nie in verhoudings belangstel nie. In die klein ruimte van Isa se woonstel, raak dit egter toenemend moeiliker om te onthou hoekom hy nie aan haar mag raak nie.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Sep. 2025
Formaat Sagteband
Skrywer Elsa Winckler
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Elsa Winckler