Romanza Nostalgie: Elsa Winckler (EBOEK)

R119,00
Romanza Nostalgie: Elsa Winckler
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780639605555
Format: Sagteband
Publish date: 2020-01-12
Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. Tussen jazz en rock Hy laat haar sweet, swaar asemhaal. En dit oor sy kaal bolyf, sy blouselblou oë, sy bitter sexy boudjies ... Sanet is juis voos vir mans. Maar Jak de Beer maak haar mal. Sy ken haarself sowaar nie. Sonder bagasie Lisa ontmoet haar nuwe baas voor sy weet wie hy is. Tot haar skande! Maar wat van sy hond en sy deurmekaar huis? Sy te blou oë en gespierde lyf is egter ’n groter probleem ...
Meer inligting
Publish Date 12 Jan. 2020
Format Sagteband
Skrywer Elsa Winckler
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Elsa Winckler