Miljoenêr van harte (EBOEK)

R81,00
Miljoenêr van harte (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799359527
Format: EPUB
Publish date: 2013-02-01
Links
Robyn en haar vriendin moet vir ’n week in ’n vyfsterhotel tuisgaan op die hoteleienaar se koste. Dis ook net reg want hulle huurhuis, wat ook aan sy familie behoort, word opgeknap. Nie dat Robyn veel erg het aan die luuksheid waarvan sy meteens omring is nie. Sy is ’n verpleegsuster, ’n gewone meisie wat in eenvoudige dinge haar plesier vind. Dis net ietwat ontstellend dat die hoteleienaar haar hart op loop sit. En des te erger dat hy blykbaar al sy potensiële trouvroue in hierdie hotel bymekaar het om ’n keuse te maak. Die vermetelheid! Wel, dis te sê as haar inligting korrek is. Want hy maak net te veel op haar tyd aanspraak ...
Meer inligting
Publish Date 01 Feb. 2013
Format EPUB
Skrywer Dina Botha
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Dina Botha