Liefde met die eerste oogopslag (RomanzaLiefde) (EBOEK)

R35,00
Liefde met die eerste oogopslag (RomanzaLiefde) (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799386356
Format: EPUB
Publish date: 2017-12-01
Links
Anele aanvaar Devan Steward se onweerstaanbare aanbod om sy private boekversameling uit te sorteer. Onder sy dak leer ken sy die man agter die ongeduldige kliënt en sy verloor haar hart op die ware Devan. 

 

 

 

BONUSKORTVERHAAL! 

Net tot ná die einde deur Theltom Masimila 
Daar is geen liefde vir Kate in die hede nie, daarom soek sy liefde in gister. 

Meer inligting
Publish Date 01 Des. 2017
Format EPUB
Skrywer Dina Botha
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Dina Botha