Man vir Mia, 'n (EBOEK)

R81,00
Man vir Mia, 'n (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799368086
Format: EPUB
Publish date: 2014-01-06
Links
Rob Kellerman trek vroue soos 'n magneet na hom toe aan. Almal sê dit gaan nog sy ondergang beteken. Boonop is hy suksesvol en skatryk. Hy maak sy eie reëls en toe hy besluit dat Mia Retief vir hom moet kom werk, was dit 'n fait accompli. Mia is vasbeslote dat sy nié vir hom gaan val nie. Maar sy dink nie daaraan dat sy daagliks in sy teenwoordigheid moet wees nie. En haar uithouvermoë word elke minuut beproef, want Rob is 'n meester in die kuns om werk en plesier te meng.
Meer inligting
Publish Date 06 Jan. 2014
Format EPUB
Skrywer Vita du Preez
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Vita du Preez