Lelies vir Louisa (EPUB)

R128,00
Lelies vir Louisa (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799389852
Format: EPUB
Publish date: 2018-07-01
Links
Kan ’n saffier mens na jou herkoms lei?
Lesers het Louisa in Rose vir Roselle leer ken as die ongehude ma wat in sak en as onverwags op La Roseraie aankom, en dadelik deur almal as familie aanvaar word.
In Lelies vir Louisa worstel Louisa met die groot vraag oor haar herkoms. Sy is as baba op ’n kinderhuisstoep gelos met ’n saffier wat per ongeluk laat val is. Die saffier lei haar uiteindelik na die buurplaas La Montagne maar die antwoorde kom nie maklik nie.
Intussen floreer haar loopbaan as fotograaf en sy word ’n pos aangebied op Liberté waar haar en Liam se paaie kruis. Hy is aanvanklik nors en ongeskik, maar stelselmatig sien Louisa ’n ander kant van hom, veral as hy met haar dogtertjie Rose speel.

Meer inligting
Publish Date 01 Jul. 2018
Format EPUB
Skrywer Rosita Oberholster
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Rosita Oberholster