Romanza nostalgie: Rosita Oberholster (EBOEK)

R115,00
Romanza nostalgie: Rosita Oberholster (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780639605319
Format: EPUB
Publish date: 2020-09-01
Links
Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. Sy fosforvrou Lanie vrees sy verloor haar hart op dieselfde soort man as waarvan sy geskei het: nie ’n eenvrouman nie. En die gesprek wat sy ongevraagd moet aanhoor, bevestig dit. Maar haar hart protesteer ... Blou diamant vir ’n ysprinses Nadat Carla die soveelste paar buitensporige duur skoene gekoop het, het haar pa genoeg gehad. Hy verban haar vir een jaar na ’n plaas teen die Weskus waar sy haar brood op die harde manier moet verdien. En dit onder Adam se toesig …
Meer inligting
Publish Date 01 Sep. 2020
Format EPUB
Skrywer Rosita Oberholster
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Rosita Oberholster