Kupido van die kruine (EPUB)

R81,00
Kupido van die kruine (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799359596
Format: EPUB
Publish date: 2013-03-01
Links
Sabella leef in afsondering op haar plaas, waar sy haar navorsing oor bedreigde aasvoëls voltooi. Dit is hoe sy dit wil hou. Tot ’n filmspan haar lewe betree, en die regisseur haar sekerhede skud. Sy beveg hom, sy film en veral haar gevoelens vir hom. Bowendien het hierdie man ’n model aan sy sy. En veral, hy is ten volle bewus van die omstredenheid waarin haar man ’n jaar gelede teen die hoë kranse af na sy dood gestort het en waaroor die vinger na haar gewys word ... Maar wanneer die nag oor haar plaas daal, is dit hierdie man wat van nêrens af gekom het, wat haar in stormagtige drome teister.
Meer inligting
Publish Date 01 Mrt. 2013
Format EPUB
Skrywer Serena Steyn
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Serena Steyn