Towerliefde (EBOEK)

R81,00
Towerliefde (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799382396
Format: EPUB
Publish date: 2017-01-01
Links
Amalie kry ʼn onderwyspos op Akkediskop en gaan loseer by Kenna. Die innemende Jason maak dit duidelik dat hy in Amalie belangstel, maar haar hart gaan op galop oor Dirk. Hy is egter verbode vrugte, want wag Kenna nie dat hy háár vra om te trou nie? Dirk soek wel toenadering by Amalie, maar sy stoot hom weg, waarna hy haar koud en saaklik, soos ʼn vreemdeling, behandel. Toe ʼn vernietigende wegholbrand die dorp en plase bedreig, gaan help Amalie om die vlamme te beheer, en verloor byna haar lewe. Sy besef daarna dat haar geluk lê by die man wat haar uit die vlamme gered en sy liefde aan haar bewys het.
Meer inligting
Publish Date 01 Jan. 2017
Format EPUB
Skrywer Serena Steyn
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Serena Steyn