Prof Fungus(14) en die gekloonde konyn

R150,00
Prof Fungus(14) en die gekloonde konyn
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799389234
Format: Sagteband
Publish date: 2018-08-01

Hoe meer haas ... hoe meer moeilikheid! Professor Fungus het 'n probleem: Sy nuutste uitvinding wil glad nie werk nie! Die Dupliserende Infrarooi Trippel-Turbo Omsetter (kortweg sommer D.I.T.T.O.) is veronderstel om dinge te kloon … maar dit doen net mooi niks! Bennie, Jenny en Edison die robot dink dit is hoog tyd dat die professor 'n blaaskans neem en 'n slag uit sy laboratorium kom om vars lug te kry. Dalk is 'n uitstappie na neef Naas se plaas net die regte medisyne! Maar op die plaas loop dinge onverwags skeef – en kort voor lank is daar 'n KONYN-KATASTROFE met konyne net waar jy kyk!

Meer inligting
Publish Date 01 Aug. 2018
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs