Halley se komeet

R280,00
Halley se komeet
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799395464
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2019-08-01
Pete de Lange moet as tiener probeer oorleef in 'n klein Natalse dorpie gedurende die onstuimige tagtigerjare saam met sy nuutgevonde vriende: Petrus en Sarita. In 'n land wat bloei van rassekonflik is dit makliker gesê as gedaan. Pete en sy vriende het 'n wrede misdaad gesien en die skuldige is op hulle spoor. Sal reg en geregtigheid geskied in 'n land wat reeds polities verwronge is?

Meer inligting
Publikasie Datum 01 Aug. 2019
Formaat Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Hannes Barnard
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Hannes Barnard