In Allamapstieks kan jy iets van alles kry.
-Grappe
-Rympies
-‘n Kortverhaal
-Speletjies
-Raaisels
-En illustrasies wat ingekleur kan word
Hierdie boek gaan saam met die boek Allegaartjie, maar kan ook op sy eie gelees word.
Die twee boeke is perfek vir enige leser wat op soek is na pret in ‘n boek!