FET Vis en tjips

R160,00
FET Vis en tjips
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799375374
Format: Sagteband
Publish date: 2015-11-01

Watter soort ou breek by 'n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Zolani Memani, dis wie.Zolani is moeilikheid met 'n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen.

Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Zolani vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag ...

Hierdie gewilde jeugroman deur die topverkoperskrywer Jaco Jacobs is nou volledig aangepas en bygewerk vir die skooluitgawe:

Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans TAT Graad 10 (Roman)
Bevat agtergrondinligting oor die skrywer
Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae
Volledig uitgewerkte antwoorde
'n Volledige woordelys

Meer inligting
Publish Date 01 Nov. 2015
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs