n Goeie dag vir boomklim

R210,00
n Goeie dag vir boomklim
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799373967
Format: Sagteband
Publish date: 2015-10-01

Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Maar toe 'n meisie genaamd Leila hom een oggend vra om 'n petisie teken, is dit die begin van 'n onverwagse avontuur. Marnus beland saam met Leila bo in 'n boom in 'n desperate poging om te keer dat dit afgekap word. En uiteindelik kry Marnus 'n kans om raakgesien te word…

Meer inligting
Publish Date 01 Okt. 2015
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs