Eggo's van die hart (EBOEK)

R94,00
In voorraad
ISBN
9781776359332
Format: EPUB
Publish date: 2023-10-01
Links
Jane Roos skilder soos wat sy lewe: Volkleur en groter as lewensgroot. Sy glo vas haar lewenspad sal nog met dié van haar droomman kruis, sy moet net geduldig wees. Intussen maak twee mans hul opwagting op die dorp: JJ Richter, haar nuwe buurman, is ’n stil, ernstige oorlogskorrespondent. Kobus van Rensburg, aan die ander kant, is ’n flambojante spanningsverhaalskrywer wat Jane se lewensvreugde deel. Wie gaan die helderkleurige skildery van Jane se lewe voltooi? Die skrywer met die huppel in sy stap en ’n onblusbare lewenslus of haar knorrige buurman met al sy emosionele bagasie en daardie veraf kyk in sy oë?
Meer inligting
Publish Date 01 Okt. 2023
Format EPUB
Skrywer Madelie Human
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur Madelie Human