Lentemelodie (EBOEK)

R85,00
Lentemelodie geskryf deur Madelie Human (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780639607429
Format: EPUB
Publish date: 2021-08-01
Links
’n Voël in ’n kou sing steeds. Ali Grey se lewe is aan skerwe. Haar skitterloopbaan as sangeres in New York is in die weegskaal, want na ’n ongeluk is haar spraak aangetas en sy het ’n lelike litteken aan haar wang. Hoe kan God dit aan haar doen? Maar dan verskyn haar jeugliefde, Jason Vermeulen, weer in haar lewe en hy oortuig haar om by hom in die stad te bly sodat sy behandeling vir haar beserings kan ontvang. Sy worstel om haar geloof te behou ten spyte van alles en wanneer sy begin herstel, kan sy nie besluit of sy wil teruggaan Amerika toe of nie. Wil Jason haar daar hê? Hy sê niks en die onsekerheid maak haar gek. Moet sy teruggaan New York toe of moet sy by hom bly? Kan sy die besluit op haar eie neem, of moet sy vertrou dat God ’n groter plan met haar lewe het?
Meer inligting
Publish Date 01 Aug. 2021
Format EPUB
Skrywer Madelie Human
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Madelie Human