Droomoog Diepgrawer (EPUB)

R187,00
Droomoog Diepgrawer (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799361919
Format: EPUB
Publish date: 2013-04-01
Links
Lank-lank gelede was die Diepgrawers 'n groot erdfamilie, maar nou is daar net ses van hulle oor – Ouma Smakkie, Pa Vasgryp, Ma Uilverskrik en die drieling, Droomoog, Witstert en Snoetie. Die ander erdfamilies maak al hoe meer snuffelpraatjies oor die Diepgrawers, nie net omdat hulle so min is nie, maar ook omdat hulle allerhande on-erdse dinge aanvang. Die jong Diepgrawers klouter dan selfs in bome rond! Wanneer Droomoog een nag iets doen wat geen opregte erd ooit mag doen nie, is dit die laaste strooi. Die Diepgrawers moet gestraf word – hulle moet veld-uit!  Sal Droomoog kan regmaak wat hy verbrou het?  En sal hy kan ontsnap van die woeste vuur en die verskriklike Vreet se kloue?  Gelukkig is Droomoog 'n ware Diepgrawer, 'n erd wat nie opgee nie, 'n erd met 'n plan.
Meer inligting
Publish Date 01 Apr. 2013
Format EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer Leon de Villiers
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Leon de Villiers