Hoe vinnig is 'n volstruis (EBOEK)

R128,00
Hoe vinnig is 'n volstruis (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799370409
Format: EPUB
Publish date: 2014-05-21
Links
Daar is sommer baie dinge wat mense by voëls kan leer. Kom vlieg dus saam deur die wonderwêreld van voëls. As jy hoogtevrees het en eerder wil saamloop, maak dit ook nie saak nie. 
Hierdie volkleur boek is propvol foto’s, illustrasies en feite oor Suider-Afrikaanse voëls. Vind uit watter voël kan die heel vinnigste hardloop, watter een kan nie vlieg nie, hoekom is flaminke pienk en watter voël is die liedjiekampioen. Onderwerpe wat  behandel word sluit in: pote, snawels, sintuie, migrasie, voeding en broeigewoontes.

Meer inligting
Publish Date 21 Mei 2014
Format EPUB
Skrywer Leon de Villiers
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Leon de Villiers