Bloedsusters (EBOEK)

R184,00
Bloedsusters (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799350449
Formaat: EPUB
Publikasie datum: 2014-03-01
Links
n Buitengewone boek oor die vreemde loopbaan van twee buitengewone susters. Die skrywer belig onderhoudend aan die hand van vele vertellings hoe hulle hul daaglikse brood, wat hulle Bloedgeld noem, verdien. Die besonderhede van die selfmoorde, plaasmoorde en gesinsmoorde is weersinwekkend genoeg. Die susters doen hulle skoonmaakwerk oral - selgs in 'n bewegende trein, in 'n nudistekamp, in 'n visdam. Dikwels bid hulle voordat hulle begin opruim. Want hulle het baie geloof nodig. En 'n sin vir humor om hul senuwees aanmekaar te hou.
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Mrt. 2014
Formaat EPUB
Skrywer Ilse Salzwedel, Eileen de Jager, Roelien Schutte
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Ilse Salzwedel, Eileen de Jager, Roelien Schutte