Selna Visser: My hel in Dubai (EPUB)

R199,00
Selna Visser: My hel in Dubai (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799356861
Format: EPUB
Publish date: 2013-05-01
Links

Selna Visser wou ? vreemdeling se horlosie, wat hy by die X-straal skandeerder op Dubai se lughawe vergeet het, aan hom terugbesorg. Vir haar moeite het sy egter byna ? maand in aanhouding in hierdie Arabiese land deurgebring. Hier tel buitelanders min, en vroue nog minder – en sy was albei. Die boek vertel egter nie net die verhaal van haar tyd agter tralies in die vreemde nie, maar ook van haar stryd teen kanker en die besluite daarna wat haar op daardie noodlotsdag in ? ver land laat beland het.

Die boek vertel egter nie net die verhaal van haar tyd agter tralies in die vreemde nie, maar ook van haar stryd teen kanker en die besluite daarna wat haar op daardie noodlotsdag in ? ver land laat beland het. Selna se verhaal is nie ? treurmare nie – dis eerder ? triomf wat wys hoe sterk die menslike gees kan wees, hoe geloof ? mens kan staande hou en hoe selfs volslae vreemdelinge ? mens se lewe ten goede kan raak.

 
Meer inligting
Publish Date 01 Mei 2013
Format EPUB
Skrywer Ilse Salzwedel
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Ilse Salzwedel