Bie op haar hart & 'n Marshmallow tipe meisie (RomanzaLiefde)

R35,00
Bie op haar hart & 'n Marshmallow tipe meisie (RomanzaLiefde)
In voorraad
ISBN
9780799388121
Format: EPUB
Publish date: 2018-06-01
Links
Met ’n ontwikkelende sangloopbaan en om haar beste vriendin se sopkombuis te ondersteun, het Mika min tyd vir iets anders. Beslis nie tyd vir die skilderydief, Jean-Pierre, wat met die sopkombuis wil help nie. Tog ignoreer haar hart haar prioriteite, maar ’n ander vrou is steeds in Jean-Pierre se hart.

 

BONUSKORTVERHAAL!
’n Marshmallow-tipe meisie – Rosita Oberholster
Die laaste paar jaar huil Emma nooit meer harseertrane nie. Woedetrane, ja. Haar eksman se dinge het haar hard gemaak. Sal die aantreklike Samaritaan, Bart, haar sagtekant weer vind? 


Meer inligting
Publish Date 01 Jun. 2018
Format EPUB
Skrywer Rosita Oberholster, Antoinette Venter
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Rosita Oberholster, Antoinette Venter