Belle, met die hart vol blomme

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776359363
Format: Sagteband
Publish date: 2023-10-01
Belle, die eienaar van ’n blommewinkel, stoei met talle spoke uit haar verlede: Haar pa het haar as kind verwerp en haar man het haar vir haar beste vriendin verruil. Ondanks dit alles glo sy steeds in ware liefde. Toe sy byna ineenstort by haar eksman se verlowingspartytjie, kom ’n vreemdeling tot haar redding. Met sy smeulende oë en diep lag leer Killian Potgieter haar hoe om die lewe weer aan te durf. Maar Killian worstel met sy eie seerkry en krap onwetend Belle se ou wonde oop… Moet sy eerder wegbly van iemand wat hierdie verborge gevoelens in haar wakker maak? Of sal hul harte mekaar in die verlede se troebel water vind?
Meer inligting
Publish Date 01 Okt. 2023
Format Sagteband
Skrywer René van Zyl
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Ander produkte waarvan jy sal hou
Meer Deur René van Zyl