Bastian Blom (2) en die gillende geraamte

R170,00
Bastian Blom (2) en die gillende geraamte
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799398755
Format: Sagteband
Publish date: 2020-09-01
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank 'n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van 'n groot ou huis gelee. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos:
• valstande,
• ou brille,
• posseels met vlermuise op, (Hy het nog net dertien – daar is nie baie seels met vlermuise op nie.)
• skilderye van katte, (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.)
• porselein-uile,
• en boeke met spookstories.

Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture!
Meer inligting
Publish Date 01 Sep. 2020
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs