Hoeveel tande het 'n krokodil? (EBOEK)

R128,00
Hoeveel tande het 'n krokodil? (EBOEK)
In voorraad
ISBN
9780799370522
Format: EPUB
Publish date:
Links
Reptiele en amfibieë is van die heel interessantste diere op aarde. Hulle bestaan al miljoene jare lank, baie langer as wat mense op aarde woon.Wetenskaplikes bereken daar is ongeveer 500 verskillende reptielspesies en ongeveer 130 verskillende soorte amfibieë in Suid-Afrika. In hierdie boek kan jy uitvind watter padda die verste kan spring, hoe ver ’n slang kan spoeg, hoe verkleurmannetjies van kleur verander en nog honderde ander interessante dinge oor die wonderlike wêreld van reptiele en amfibieë.
Meer inligting
Format EPUB
Taal Afrikaans
Skrywer Jaco Jacobs
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Jacobs